Herman en Ronel Geldenhuys
Distrik Volksrust
Waar Mpumalanga,
KwaZulu-Natal,
Vrystaat ontmoet
Sel: 082 785 8002
Tel: 017 735 5286
E-pos:
3provinsies4x4@xsinet.co.za
Faks: 086 657 6758
|
3 Provinces Battlefield Trophy 2010
Inligtingstuk
Inskrywingsvorm
Besprekingsprosedure:
In die bostaande dokumente (volg die skakels) en hieronder is al die inligting soos benodig.
- 3 Provinsies roete-, Akkommodasiebeskrywing & Tariewe (Bl. 1)
- Besprekingsvorm (Bl. 2)
- Roete-aanwysings (Bl. 3)
- Bankbesonderhede (Bl. 2 asook onderaan hierdie bladsy)
- Datums van Byeenkomste:
- 19 - 22 March (2Trails-Fundraising);
- 1-5 Apr. (3Trails);
- 23-27Apr. (3Trails-Fundraising);
- 6-9Aug. (2Trails)
- 23-26Sept. (2Trails)
- Ons is 7 dae 'n week oop.
Om die bespreking te bevestig, vul asb. die vorm in en stuur terug saam met 'n 50% depositobewys.
Bankbesonderhede:
Rek. Naam: JP Geldenhuys
Bank: ABSA
Takkode: 334-343
Rek. nr. 915 3380 308
Verwysing: U Naam/Van + Datum van Besoek
Deposito behels die volgende:
- 50% op Roetes per dag (2 weke na 1ste korrespondensie of 1 week voor ariveerdatum)
- Volle bedrag op etes (1 week voor ariveerdatum)
- 50 % op Akkommodasie: Onder dak - 1 week na 1ste korrespondensie. Kampering - 1 week voor ariveerdatum.
|
Moeilikheidsgraad: 2.5 tot 4.5 uit 5
. . . 80% is 2.5 tot 3 uit 5
. . . 20% is 4 tot 4.5 uit 5
. . . Moeilike dele kan vermy word deur sypaaie te gebruik.
Toekennings:
. . . 2007 Een van 13 roetes vir KykNET se Safari 4x4 Roetes-program deur A de Villiers
. . . 2006 Top 10 4x4 Roetes deur Drive Out Magazine
|
Akkommodasie
* Rooibek-tiptolkampterrein met warmwaterstorte en spoeltoilette. Geen elektrisiteit. Geen 4x4-voertuig nodig, maar wel 'n hoë vryruimte voertuig. Langs 'n kabbelende waterstroompie.
* 3-Provinsieswoonstel wat bestaan uit 2 kamers en 'n badkamer. 8 persone kan gerieflik hier slaap. Selfsorg.
* Watervalwoonstel wat bestaan uit 2 kamers en 'n badkamer. 7 persone kan gerieflik hier slaap. Selfsorg.
* Boskamp met geen geriewe waar u afgesonder en rustig tussen berge en bome die tyd kan verwyl.
Wat bied 3-Provinsies?
Ontspanning vir 7 dae van die week.
Daar is jaarliks van 26 April tot 1 Mei 2 tot 3 roetes wat gereël word met kompetisies, pryse, T-hemde en trofees.
Privaatbyeenkomste word gereël vir 9 tot 12 Augustus en 21 tot 24 September wat die 3-provinsiesroete en Roodedraairoete insluit
Ligging
Distrik Volksrust, 13,6 km op die Vredepad en 2 en 'n half uur van Johannesburg.
Foto-gallery:
|
* 3-provinsiesroete (34 km)
* Wildkamproete (8 km)
* Roodedraai slagveldroete (74 km)
* Kleiduifskiet
* Perderitte
* Staproete
* Bergfietsry
|